Thursday 16 May 2013

Richard Parker helping me...

Ek kan nie onthou wanneer laas ek met klei gewerk het en dit was nie vir 'n bestelling of 'n uitstalling nie.
Toe die donker lug van die berg se kant af begin saampak en liefie sit 'n glasie rooiwyn voor my neer, nou ja,
toe pak die inspirasie my.
Selfde ou vorms. selfde ou klei,
maar ek wil 'n pragtige nuwe kleur probeer.
En soos julle sien in meeste van die fotos is Richard Parker altyd,
maar altyd naby of bo-op my. 
















No comments:

Post a Comment